Pous Alexander VII

Pous Alexander VII
Geboortenaam Fabio Chigi
Pontifikaat begin 7 April 1655
Pontifikaat eindig 22 Mei 1667
Voorganger Innocentius X
Opvolger Clemens IX
Gebore 13 Februarie 1599
Sienna, Italië
Sterf 22 Mei 1667
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Alexander

Alexander VII was die 237ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1655 tot 1667. Hy was 'n kleinneef van Pous Paulus V.


Developed by StudentB